Slaan oor na inhoud
  • Tuis
  • Toepassings
    • OproepeBoodskappeGroepe StatusKanaleMeta AISekuriteit
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2026 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Oproepe

      Bly in kontak met stem en video.

    • Boodskappe

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF’s en meer.

    • Groepe

      Boodskapkenmerke wat jy nodig het om in groepe te kan verbind.

    • Kanale

      Bly op hoogte van onderwerpe waarvoor jy omgee.

    • Meta AI

      Kry hulp met enigiets, alles met veiligheid en privaatheid op WhatsApp.

    • Status

      Deel jou daaglikse lewe deur foto’s, video’s en stemnotas.

    • Sekuriteit

      Beskermingslae wat jou help jou om veilig te bly.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Laai WhatsApp vir mobiele toestelle af

App Store
Google Play

Oproepe

WhatsApp- video- en stem-oproepe is gratis*, het geen tydsbeperking nie en is punt-tot-punt-geënkripteer. Bel internasionaal een-tot-een of in groepe.

*Dataheffings mag van toepassing wees. Kontak jou verskaffer vir besonderhede.

Kom meer te wete

Boodskappe

Voel soos jouself met uitdrukkingsvolle en prettige gesprekke. Boodskappe word punt-tot-punt-geënkripteer en jou persoonlike boodskappe is dus veilig.

Kom meer te wete

Privaatheid

Jou privaatheid is ons prioriteit. Met punt-tot-punt-enkripsie op WhatsApp bly jou persoonlike boodskappe, foto’s, oproepe en meer tussen jou en die mense wat jy kies, wat beteken dat nie eers WhatsApp dit te sien kan kry nie.

Kom meer te wete

Laai WhatsApp af

Al die kenmerke waarvan jy hou: kletse, bel, status, skermdeling en meer.

Download

Het jy nog hulp nodig?

Sien alle V&A
Sien alle V&A
  • Gekoppelde toestelle bied ’n betroubare, veilige manier om vanaf enige van jou toestelle toegang tot WhatsApp te kry. Jy kan in verbinding bly deur tot vier toestelle op ’n slag aan jou primêre foon te koppel. Jy het steeds jou primêre foon nodig om jou WhatsApp-rekening te registreer en nuwe toestelle te koppel. Kok meer te wete oor hoe om ’n toestel te koppel hier.

    Gesteunde gekoppelde toestelle sluit in:

    • Windows
    • Mac
    • Web
    • Android-tablet
    • iPad
    • WearOS
    • Metgeselfone
    • Meta AI-brille
    • VR
    Kom meer te wete
  • Soek WhatsApp Messenger in die Apple App Store en tik op Kry. Registreer en verifieer jou foonnommer. As jou klets gerugsteun is, kan jy dit herstel. Voer jou naam en ’n opsionele profielfoto in.

    Kom meer te wete
  • Soek WhatsApp Messenger in die Google Play-winkel en tik op Installeer. Registreer en verifieer jou foonnommer. Tik op Gaan voort as ’n rugsteunkopie van jou kletsgeskiedenis gevind kon word en as jy dit graag wil herstel. Voer jou naam in en kies ’n opsionele profielfoto.

    Kom meer te wete
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af

Wat ons doen

KenmerkeBlogSekuriteitVir sakeondernemings

Wie ons is

Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid

Gebruik WhatsApp

AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web

Het jy hulp nodig?

Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2026 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleidTerreinkaart